Stark Sands (gebore 30 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 11:14 (2003), Flags of our Fathers (2006), en Inside Llewyn Davis (2013).

Filmografie Rolprente 2003: 11:14 2004: Chasing Liberty 2006: Flags of our Fathers 2013: Inside Llewyn Davis 2014: Stark: A True Texas Family Tale 2018: Half Empty/Half Full

Televisiereekse 2003: Lost at Home 2012: NYC 22 2013: Land of Lola: Backstage at 'Kinky Boots' with Billy Porter 2015: Minority Report

Televisierolprente 2003: Twins

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's