Ashton Sanders (gebore 24 Oktober 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Retrieval (2013), Straight Outta Compton (2015), Moonlight (2016), en The Equalizer 2 (2018).

Filmografie Rolprente 2013: The Retrieval 2015: Straight Outta Compton 2016: Moonlight 2018: The Equalizer 2 2018: Dead Women Walking All Day and a Night

Video's 2018: Chloe x Halle: The Kids Are Alright

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu