William Salyers (gebore 16 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bedazzled (2000) en Regular Show: The Movie (2015).

Filmografie Rolprente 2000: Bedazzled 2002: Damaged Goods 2015: Regular Show: The Movie In a Parallel Universe

Televisiereekse 2005: Moral Orel 2009: Regular Show 2020: Animaniacs

Televisierolprente 2016: Toasty Tales 2016: Hank'n Barry

Video's 2016: Regular Show: Robot Rap Battle

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu