Sam Scarber (gebore 24 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), Over the Top (1987), Dead Bang (1989), en Eraser (1996).
Filmografie Rolprente 1984: The Karate Kid 1987: Over the Top 1989: Dead Bang 1996: Eraser 2006: George Bush Goes to Heaven 2014: Cut!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu