Will Rothhaar (gebore 12 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kingpin (1996), Jack Frost (1998), Hearts in Atlantis (2001), en Battle Los Angeles (2011).
Filmografie Rolprente 1996: Kingpin 1998: Jack Frost 2001: Hearts in Atlantis 2003: Kart Racer 2008: 33 Griffin Lane 2008: Print 2011: Battle Los Angeles 2013: Line of Duty 2018: Chance Has No Empathy
Televisiereekse 2004: Listen Up 2009: Workshop 2012: Sloppy Tacos 2014: The Ladies Restroom 2015: 427
Televisierolprente 1999: Black and Blue 2013: Killing Kennedy 2014: Wild Blue 2014: How Divine! 2017: Enough About You
Video's 2014: Camelot's End: The Making of Killing Kennedy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu