Carter Roy is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Refuge (2013) en Found Footage 3D (2016), en in die televisiereeks Me + U (2012).
Filmografie Rolprente 2000: Lovers Lane 2001: TreatShack 2002: Be Somebody 2004: Inheritance 2013: Refuge 2016: Found Footage 3D 2016: The Umbrella Man
Televisiereekse 2012: Me + U
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu