Richard Ruccolo (gebore 2 Maart 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All Over the Guy (2001) en Obsessed (2009), en in die televisiereekse Two Guys, a Girl and a Pizza Place (1998) en Joey (2004).

Filmografie Rolprente 2001: All Over the Guy 2001: Anacardium 2009: Obsessed 2010: A Nanny for Christmas

Televisiereekse 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place 2004: Joey 2004: Missing in the USA 2008: Rita Rocks 2016: Internity

Televisierolprente 1995: Live Long Drink Juice 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place ABC Sneak Preview 2003: Missing 2003: The One 2003: Spellbound 2004: Taste 2005: Talk Show Diaries 2012: Playdate 2013: Clara's Deadly Secret 2016: I Know Where Lizzie Is

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu