Aaron Ruell is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Napoleon Dynamite (2004) en On the Road with Judas (2007).
Filmografie Rolprente 2004: Napoleon Dynamite 2007: On the Road with Judas
Televisiereekse 2012: Napoleon Dynamite
Video's 2004: Napoleon Dynamite: Still Gallery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu