Joseph Ruskin is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Insurrection (1998), The Scorpion King (2002), en Smokin' Aces (2006), en in die televisiereeks Alias (2001).

Filmografie Rolprente 1978: The Gypsy Warriors 1993: Firepower 1994: Cyber Tracker 1998: Star Trek: Insurrection 2002: The Scorpion King 2006: Smokin' Aces

Televisiereekse 1960: Dante 2001: Alias

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu