Ricky Russert (gebore 22 Julie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent I, Tonya (2017) en in die televisiereekse The Walking Dead (2010), Banshee (2013), en MacGyver (2016).

Filmografie Rolprente 2017: I, Tonya The Low End Theory

Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2013: Banshee 2016: MacGyver 2016: Intricate Vengeance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu