Jesse Rutherford (gebore 21 Augustus 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ted Bundy (2002), Life or Something Like It (2002), The Amazing Spider-Man 2 (2014), en The Equalizer (2014).
Filmografie Rolprente 2002: Ted Bundy 2002: Life or Something Like It 2014: The Amazing Spider-Man 2 2014: The Equalizer
Video's 2013: The Neighbourhood: Sweater Weather
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu