Paul Ryan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Coma (1978) en in die televisiereekse The Young Lawyers (1969), Highway to Heaven (1984), en Desperate Housewives (2004).
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu