Brian Sacca is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013), The Kings of Summer (2013), en Kong: Skull Island (2017), en in die televisiereeks Wrecked (2016).
Filmografie Rolprente 2013: The Wolf of Wall Street 2013: The Kings of Summer 2017: Kong: Skull Island 2019: Buffaloed
Televisiereekse 2008: Pete and Brian Have Fun 2009: Single Dads 2009: Book Club 2010: FCU: Fact Checkers Unit 2010: Screen Saviors 2013: Pet Intervention 2016: Wrecked 2017: H8ters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu