James Saito (gebore 6 Maart 1955) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teenage Mutant Ninja Turtles (1990), The Thomas Crown Affair (1999), Pearl Harbor (2001), en While We're Young (2014).
Filmografie Rolprente 1989: Mortal Sins 1990: Teenage Mutant Ninja Turtles 1999: The Thomas Crown Affair 2001: Pearl Harbor 2003: Robot Stories 2014: While We're Young 2014: The App Cortex
Televisiereekse 2007: Heroes and Villains 2008: Eli Stone
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu