Joshua Rush (gebore 14 Desember 2001) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Parental Guidance (2012) en Emelie (2015), en in die televisiereekse The Lion Guard (2016) en Andi Mack (2017).
Filmografie Rolprente 2010: Futbol 2012: Parental Guidance 2014: Break Point 2015: Emelie 2015: Sex, Death and Bowling
Televisiereekse 2015: The Adventures of Puss in Boots 2015: 40's and Failing 2016: The Lion Guard 2017: Andi Mack
Televisierolprente 2008: Greatest Holiday Moments: TV & Film Countdown
Video's 2017: Andi Mack: Justine Magazine Exclusive
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001