Drew Roy (gebore 16 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Secretariat (2010) en Sugar Mountain (2016), en in die televisiereekse Hannah Montana (2006) en Falling Skies (2011).
Filmografie Rolprente 2010: Secretariat 2016: Sugar Mountain
Televisiereekse 2006: Hannah Montana 2011: Falling Skies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu