Dave Ruby is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dead Man on Campus (1998) en in die televisiereekse Married with Children (1986), Judging Amy (1999), en Bull (2000).

Filmografie Rolprente 1998: Dead Man on Campus

Televisiereekse 1986: Married with Children 1999: Judging Amy 1999: Grown Ups 2000: Bull

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu