Ryan Rottman (gebore 17 Maart 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The House Bunny (2008) en in die televisiereekse Greek (2007), Gigantic (2010), en The Lying Game (2011).

Filmografie Rolprente 2008: The House Bunny 2014: White Dwarf The Best Worst Christmas Ever

Televisiereekse 2007: Greek 2010: Gigantic 2011: The Lying Game 2011: Your Friends Will Never Believe You 2014: Happyland

Televisierolprente 2016: Diagnosis Delicious

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu