Eddie Rouse is 'n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Number 23 (2007), American Gangster (2007), Pineapple Express (2008), en Pandorum (2009).
Filmografie Rolprente 2007: The Number 23 2007: American Gangster 2007: Low and Behold 2008: Pineapple Express 2009: Pandorum 2011: Alyce Kills 2013: The Fortune Theory
Televisierolprente 2014: Baila!
Video's 2016: All She Does Is Dance
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu