Rotimi is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Divergent (2014) en in die televisiereekse Boss (2011), Betrayal (2013), en Power (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Divergent 2014: Imperial Dreams 2016: Deuces Singleholic

Televisiereekse 2011: Boss 2013: Betrayal 2014: Power

Televisierolprente 2011: Cooper and Stone

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu