Ron Rifkin (gebore 31 Oktober 1939) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente L.A. Confidential (1997), Boiler Room (2000), en Dragonfly (2002), en in die televisiereeks Alias (2001).

Filmografie Rolprente 1972: Silent Running 1997: L.A. Confidential 1998: The Negotiator 2000: Boiler Room 2002: Dragonfly 2016: They Shall Not Perish: The Story of Near East Relief 2018: A Star Is Born

Televisiereekse 1973: Adam's Rib 1978: Greatest Heroes of the Bible 1978: Husbands, Wives & Lovers 1979: The Mary Tyler Moore Hour 1990: The Trials of Rosie O'Neill 1992: Room for Two 1997: Leaving L.A. 2001: Alias 2006: Brothers & Sisters 2015: Limitless

Televisierolprente 1972: Awake and Sing 1990: Three Hotels 1994: W.S.H. 1996: Norma Jean & Marilyn 2000: Deliberate Intent

Video's 1992: Queen Esther 2009: The Ojai Experience

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu