Leon Rippy (gebore 30 Oktober 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stargate (1994), The Patriot (2000), en Eight Legged Freaks (2002), en in die televisiereeks Deadwood (2004).

Filmografie Rolprente 1983: Hit the Road Running 1991: Hard Time Romance 1994: Stargate 2000: The Patriot 2002: Eight Legged Freaks 2006: Gridiron Gang

Televisiereekse 1997: The Visitor 2004: Deadwood 2007: Saving Grace 2012: Alcatraz

Video's 2015: At Last... Total Terror! - The Incredible True Story of 'Axe' and 'Kidnapped Coed'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu