Robbie Rist (gebore 4 April 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teenage Mutant Ninja Turtles (1990), Teenage Mutant Ninja Turtles III (1993), Balto (1995), en Valerian and the City of a Thousand Planets (2017).
Filmografie Rolprente 1975: He Is My Brother 1987: Dirty Laundry 1990: Teenage Mutant Ninja Turtles 1993: Teenage Mutant Ninja Turtles III 1995: Balto 2006: Stump the Band 2017: Valerian and the City of a Thousand Planets
Televisiereekse 1974: Lucas Tanner 1976: Big John, Little John 1984: Kidd Video 1998: Monster Farm 2012: Doc McStuffins 2015: No Sleep TV3
Televisierolprente 1975: The Ransom of Red Chief 1976: The Great NBC Smilin' Saturday Mornin' Parade 1977: Instant Family 1987: Ellepi 1991: Revenge of the Nerds 2003: The Electric Piper 2007: MegaMan Star Force Olde News
Video's 2010: Paint-B-Que
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu