Chandler Riggs (gebore 27 Junie 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Get Low (2009), Mercy (2014), en Only, en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).

Filmografie Rolprente 2006: Jesus H. Zombie 2009: Get Low 2014: Mercy 2017: Keep Watching Only

Televisiereekse 2010: The Walking Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu