Noah Ringer (gebore 18 November 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Airbender (2010) en Cowboys & Aliens (2011).

Filmografie Rolprente 2010: The Last Airbender 2011: Cowboys & Aliens

Televisiereekse 2015: The Art Craze

Video's 2010: The Last Airbender: Siege of the North

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu