Chris Riggi is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vampires Suck (2010), The Wolf of Wall Street (2013), en Adult World (2013).
Filmografie Rolprente 2010: Vampires Suck 2012: To Redemption 2013: The Wolf of Wall Street 2013: Adult World 2014: Fairfield 2015: Living with the Dead 2016: Get Happy!
Televisierolprente 'Truth Be Told' a Stanislavki/Meisner Acting Collective Aka Creative Therapy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu