Marque Richardson (gebore 23 Oktober 1985) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dear White People (2014) en in die televisiereekse True Blood (2008) en The Newsroom (2012).
Filmografie Rolprente 2014: Dear White People 2016: Dating Daisy
Televisiereekse 2008: True Blood 2008: My Alibi 2012: The Newsroom 2013: The Hustle 2013: Run DMZ 2017: Dear White People 2018: Tell Me Your Secrets
Televisierolprente 2013: Browsers
Video's 2014: Game of Thronez!!!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu