Stephen Rider is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Safe House (2012), Lee Daniels' The Butler (2013), en The Host (2013).

Filmografie Rolprente 2012: Safe House 2013: Lee Daniels' The Butler 2013: The Host

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979