Frank L. Ridley is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Professor Marston and the Wonder Women (2017) en in die televisiereekse Brotherhood (2006), House of Cards (2013), en Castle Rock (2018).

Filmografie Rolprente 2003: Little Erin Merryweather 2017: Professor Marston and the Wonder Women

Televisiereekse 2006: Brotherhood 2013: House of Cards 2018: Castle Rock

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu