Deon Richmond (gebore 2 April 1978) is 'n Afro-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scream 3 (2000), Not Another Teen Movie (2001), en Hatchet (2006), en in die televisiereeks The Cosby Show (1984).
Filmografie Rolprente 1998: High Freakquency 1999: Trippin''' 2000: Scream 3 2001: Not Another Teen Movie 2003: The Blues 2006: Hatchet 2006: Bickford Shmeckler's Cool Ideas 2018: What Matters Queen Bess Televisiereekse 1984: The Cosby Show 1993: Getting By 2006: Teachers. Video's 2007: Meeting Victor Crowley''
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Afro-Amerikaners Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu