Jason James Richter (gebore 29 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Free Willy (1993), Free Willy 2: The Adventure Home (1995), Free Willy 3: The Rescue (1997), en Vicious (2016).

Filmografie Rolprente 1993: Free Willy 1994: The NeverEnding Story III 1995: Free Willy 2: The Adventure Home 1997: Free Willy 3: The Rescue 1997: Laserhawk 2001: Ricochet River 2016: Vicious 2018: Inhumane 2018: Driver 2018: Infidelity 2018: 818 3 Solitude

Televisiereekse 2014: Surah Online

Televisierolprente 2014: Life's a Pitch

Video's 1995: Michael Jackson: Childhood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu