Sam Richardson (gebore 12 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We're the Millers (2013) en Mike and Dave Need Wedding Dates (2016), en in die televisiereekse Veep (2012) en Detroiters (2017).
Filmografie Rolprente 2013: We're the Millers 2016: Mike and Dave Need Wedding Dates
Televisiereekse 2012: Veep 2012: Harder Than It Looks 2015: The Second City Project 2017: Detroiters 2017: Do or Dare 2018: Dessert Island
Video's 2012: Mary J Blige Unaired Burger King Commercial
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu