Derek Richardson (gebore 18 Januarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dumb and Dumberer: When Harry Met Lloyd (2003) en Hostel (2005), en in die televisiereekse House (2004) en Men in Trees (2006).

Filmografie Rolprente 2003: Dumb and Dumberer: When Harry Met Lloyd 2005: Hostel 2005: Reeker

Televisiereekse 2004: House 2006: Men in Trees 2012: Anger Management 2016: Der Island-Krimi

Televisierolprente 2010: Who Gets the Parents How May We Hate You?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu