Jake Richardson (gebore 20 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jay and Silent Bob Strike Back (2001), The Dangerous Lives of Altar Boys (2002), en Clerks II (2006), en in die televisiereeks Invasion (2005).
Filmografie Rolprente 2001: Jay and Silent Bob Strike Back 2002: The Dangerous Lives of Altar Boys 2006: Clerks II
Televisiereekse 1995: Fudge 2005: Invasion
Video's 1998: Richie Rich's Christmas Wish 2001: Forest Family Forever!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu