Michael Richards (gebore 24 Julie 1949) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente UHF (1989), Problem Child (1990), en Airheads (1994), en in die televisiereeks Seinfeld (1989).

Filmografie Rolprente 1987: Choice Chance Control 1989: UHF 1990: Problem Child 1994: Airheads 1995: Unstrung Heroes 1997: Trial and Error 2018: Faith, Hope & Love

Televisiereekse 1987: Marblehead Manor 1989: Seinfeld 2000: The Michael Richards Show 2004: Seinfeld: Inside Look 2012: Comedians in Cars Getting Coffee 2013: Kirstie

Televisierolprente 1983: Herndon 1985: Slickers 1987: Jonathan Winters: On the Ledge 1996: London Suite 2000: David Copperfield

Video's 2006: Larry David's Farewell

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Vrymesselaars