J. August Richards (gebore 28 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Good Burger (1997) en in die televisiereekse Angel (1999) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).
Filmografie Rolprente 1997: Good Burger 2006: Paved with Good Intentions
Televisiereekse 1998: Awesome Adventures 1999: Angel 2006: Conviction 2008: Raising the Bar 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2014: The Wil Wheaton Project 2014: Celebrity Close-Up 2016: Notorious 2017: Kevin (Probably) Saves the World
Televisierolprente 2002: Critical Assembly
Video's 2003: Angel': Season 2 Overview 2003: '''Angel': Season One 2004: Angel': Season 4 Overview'' 2005: Angel': The Final Season 2006: J. August Richards: 'Conviction
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu