William "Bill" Rice is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Subway Riders (1981), Decoder (1984), en Coffee and Cigarettes (2003).

Filmografie Rolprente 1981: Subway Riders 1982: Vortex 1984: Decoder 1984: It Don't Pay to Be an Honest Citizen 1987: Her Name Is Lisa 1989: Rain 2003: Coffee and Cigarettes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu