Allan Rich (gebore 8 Februarie 1926) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Serpico (1973), Disclosure (1994), Quiz Show (1994), en Man in the Chair (2007).
Filmografie Rolprente 1973: Serpico 1990: Ragin' Cajun 1994: Disclosure 1994: Quiz Show 1998: A League of Old Men 2001: Skippy 2002: The Burial Society 2007: Man in the Chair
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020