Morocco Omari (gebore 7 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS (2003), Homeland (2011), Chicago Fire (2012), en Empire (2015).
Filmografie Rolprente Iron Coffin Back of the Yards
Televisiereekse 2003: NCIS 2010: The Proud & Privileged 2011: Homeland 2012: Chicago Fire 2012: The Abandon 2015: Empire 2018: The G
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu