Okieriete Onaodowan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thanks for Sharing (2012) en The Super (2017), en in die televisiereeks Station 19 (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Thanks for Sharing 2017: The Super
Televisiereekse 2018: Station 19
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu