Michael O'Neill is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Seabiscuit (2003), Secondhand Lions (2003), Transformers (2007), en Dallas Buyers Club (2013).

Filmografie Rolprente 2003: Seabiscuit 2003: Secondhand Lions 2007: Transformers 2008: A Quiet Little Marriage 2013: Dallas Buyers Club 2014: The Grim Sleeper 2018: Stand at Paxton County Tigerland

Televisiereekse 2014: Extant

Televisierolprente 1999: ATF

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu