Stephen O'Reilly (gebore 10 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur, komponis, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Little Eye (2002), The Prince and Me (2004), en The Nanny Diaries (2007), en in die televisiereeks Team Mars (2018).
Filmografie Rolprente 2002: My Little Eye 2004: The Prince and Me 2004: Eat This New York 2007: The Nanny Diaries 2007: Le Cirque: A Table in Heaven 2012: Hitting the Cycle 2017: Sugar!
Televisiereekse 2015: Celebrity Dog 2015: Studio Life 2018: Team Mars
Televisierolprente 2005: Into the Fire 2008: Discovery You Spoof 2.0 2011: It's Good to Be the President
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu