Jordan Orr (gebore 5 Januarie 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nausicaä of the Valley of the Wind (1984), The Devil's Rejects (2005), Thank You for Smoking (2005), en The Santa Clause 3: The Escape Clause (2006).

Filmografie Rolprente 1984: Nausicaä of the Valley of the Wind 2005: The Devil's Rejects 2005: Thank You for Smoking 2006: The Santa Clause 3: The Escape Clause

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs