Shalim Ortiz (gebore 26 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Heroes (2006), Magic City (2012), Lady of Steel (2014), en Ballers (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Spin 2007: Yuniol 2011: Villa Captive 2013: Reencarnación: Una historia de amor 2014: Dame tus ojos 2016: Loki 7 2018: The Other Penelope Broken Doll The Truth About the War in Heaven: Declaration of War Dias de Carnaval

Televisiereekse 2001: Hollywood 7 2006: Heroes 2007: Más vale tarde 2011: Una Maid en Manhattan 2012: Magic City 2013: Dama y Obrero 2014: Lady of Steel 2015: Ballers

Video's 2007: The Art of Travel: Production Webisodes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu