Chord Overstreet (gebore 17 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hole (2009) en A Warrior's Heart (2011), en in die televisiereekse Private (2009) en Glee (2009).
Filmografie Rolprente 2009: The Hole 2011: A Warrior's Heart 2015: 4th Man Out
Televisiereekse 2009: Private 2009: Glee
Video's 2015: Glee: The Final Curtain 2015: Glee: Looking Back Video Yearbook
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu