Jared Padalecki (gebore 19 Julie 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of Wax (2005) en Friday the 13th (2009), en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000) en Supernatural (2005).

Filmografie Rolprente 2005: House of Wax 2005: Cry Wolf 2008: Thomas Kinkade's Christmas Cottage 2009: Friday the 13th 2019: I Chose Life: Stories of Suicide and Survival

Televisiereekse 2000: Gilmore Girls 2005: Supernatural 2005: Movie Life: House of Wax 2007: Room 401 2011: Supernatural: The Animation 2011: Nerd HQ

Televisierolprente 2000: Silent Witness 2001: Close to Home 2002: A Ring of Endless Light 2003: Young MacGyver 2007: Supernatural File

Video's 2009: Hacking Back/Slashing Forward 2011: Jensen Ackles: A Director's Journey 2015: Supernatural: Supernatural Theater, Staging the 200th Episode

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu