Cameron Palatas (gebore 23 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent F*&% the Prom (2017) en in die televisiereekse A.N.T. Farm (2011), Zach Stone Is Gonna Be Famous (2013), en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).
Filmografie Rolprente 2015: Pass the Light 2015: Double Daddy 2017: F*&% the Prom
Televisiereekse 2011: A.N.T. Farm 2013: Zach Stone Is Gonna Be Famous 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
Video's 2009: Esperanza Beach
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu