Hubbel Palmer (gebore 19 Februarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pride and Prejudice (2003), American Fork (2007), Moving McAllister (2007), en Masterminds (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Pride and Prejudice 2007: American Fork 2007: Moving McAllister 2011: Café 2016: Masterminds 2016: Middle School: The Worst Years of My Life Home Movies Superbago

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu