Ty Panitz (gebore 8 April 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Yours, Mine & Ours (2005), How to Eat Fried Worms (2006), en Because I Said So (2007), en in die televisiereeks Bones (2005).

Filmografie Rolprente 2005: Yours, Mine & Ours 2006: How to Eat Fried Worms 2007: Because I Said So

Televisiereekse 2005: Bones

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu