Michael Papajohn is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man (2002), Selma (2014), American Ultra (2015), en Jurassic World (2015).

Filmografie Rolprente 2002: Spider-Man 2006: Larry the Cable Guy: Health Inspector 2014: Selma 2015: American Ultra 2015: Jurassic World 2016: My Many Sons 2016: Ozark Sharks 2018: Reborn

Televisiereekse 2011: Unscripted

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu